文章主題 : Om God EENVOUDIG te leer ken - DIE NUWE VERBOND
發表於 : 星期二 11. 三月 2025, 15:36
Om God EENVOUDIG te leer ken - DIE NUWE VERBOND
DIE NUWE VERBOND – Dit is vervul.
Die Nuwe Verbond Ons mense leef nie toevallig in hierdie wêreld nie. God het ons geskep. Nie vir pret en speletjies nie, maar vir een doel: om sy liefde aan die hele skepping te openbaar, aan die hele heelal.